Gaan na inhoud

38ste Oscar-toekenningsaand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  38ste Oscar-toekenningsaand 

Datum 18 April 1966
Plek Santa Monica-burgerouditorium,
Santa Monica, Kalifornië
Aanbieder Bob Hope
Pryse & benoemings
Beste rolprent  The Sound of Music
Meeste pryse  The Sound of Music en
Doctor Zhivago (5 elk)
Meeste benoemings  The Sound of Music en
Doctor Zhivago (10 elk)

Die 38ste Oscar-toekenningsaand is op 18 April 1966 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornië, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1965. Die aanbieder was vir die negende keer Bob Hope. Dit is die eerste Oscar-aand wat in kleur op televisie gebeeldsend is.

Twee prente was kop aan kop: The Sound of Music en Doctor Zhivago het elk 10 benoemings gekry en elk 5 Oscars gewen. Die wenner vir beste prent was egter The Sound of Music. Albei prente is onder die mees suksesvolle rolprente wat nog gemaak is en onder die top-10 prente wat die meeste geld gemaak het as inflasie in ag geneem word.[1]

Pryse

[wysig | wysig bron]

Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[2]

Beste rolprent Beste regisseur
  • The Sound of Music
  • Robert Wise – The Sound of Music
    • David Lean – Doctor Zhivago
    • John Schlesinger – Darling
    • William Wyler – The Collector
    • Hiroshi Teshigahara – The Woman in the Dunes
Beste akteur Beste aktrise
Beste manlike byspeler Beste vroulike byspeler
Beste oorspronklike draaiboek Beste verwerkte draaiboek
  • Darling – Frederic Raphael
    • Casanova 70 – Agenore Incrocci, Furio Scarpelli, Mario Monicelli, Tonino Guerra, Giorgio Salvioni, Suso Cecchi d'Amico
    • The Umbrellas of Cherbourg – Jacques Demy
    • The Train – Franklin Coen, Frank Davis
    • Those Magnificent Men in Their Flying Machines or How I Flew from London to Paris in 25 hours 11 minutes – Jack Davies, Ken Annakin
  • Doctor Zhivago – Robert Bolt
    • A Thousand Clowns – Herb Gardner
    • Cat Ballou – Walter Newman, Frank Pierson
    • Ship of Fools – Abby Mann
    • The Collector – Stanley Mann, John Kohn
Beste buitelandse rolprent Beste oorspronklike musiek
  • Doctor Zhivago – Maurice Jarre
    • A Patch of Blue – Jerry Goldsmith
    • The Umbrellas of Cherbourg – Michel Legrand, Jacques Demy
    • The Agony and the Ecstasy – Alex North
    • The Greatest Story Ever Told – Alfred Newman
Beste kinematografie, swart-wit Beste kinematografie, kleur
  • Ship of Fools – Ernest Laszlo
    • In Harm's Way – Loyal Griggs
    • King Rat – Burnett Guffey
    • Morituri – Conrad Hall
    • A Patch of Blue – Robert Burks
  • Doctor Zhivago – Freddie Young
    • The Agony and the Ecstasy – Leon Shamroy
    • The Great Race – Russell Harlan
    • The Greatest Story Ever Told – William C. Mellor (nadoods), Loyal Griggs
    • The Sound of Music – Ted D. McCord
Beste redigering Beste visuele effekte
  • The Sound of Music – William H. Reynolds
    • Cat Ballou – Charles Nelson
    • Doctor Zhivago – Norman Savage
    • The Flight of the Phoenix – Michael Luciano
    • The Great Race – Ralph E. Winters
  • Thunderball – John Stears
    • The Greatest Story Ever Told – Joseph McMillan Johnson

Irving G. Thalberg-gedenkprys

[wysig | wysig bron]

Jean Hersholt- Humanitêre Prys

[wysig | wysig bron]
  • Edmond L. DePatie

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "All Time Box Office Adjusted for Ticket Price Inflation" (in Engels). Boxofficemojo.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2019. Besoek op 24 September 2013.
  2. "The 38th Academy Awards (1966) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 24 Augustus 2011.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]