2028
Voorkoms
2028 |
◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2023 | 2024 | 2025 | 2026 | 2027 | ◄ 2028 ► | 2029 | 2030 | 2031 | 2032 | 2033 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2028 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 2028 sal 'n skrikkeljaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag sal begin. Dis sal die 28ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. In teenstelling met gewone jare sal die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie hê.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 25 Mei – Hemelvaartsdag.
- 26 Junie – Die asteroïde 2001 WN5 steek die Aarde op ongeveer 250 000 kilometer verby.
- 21 Julie – Die Olimpiese Somerspele 2028 begin in Los Angeles, Verenigde State.
- 6 Augustus – Afsluiting van die Olimpiese Somerspele 2028.
- 22 Augustus–3 September – Die Paralimpiese Somerspele 2028 sal gehou word.
- Oktober – Die 11de T20I-wêreldbeker word in Australië en Nieu-Seeland aangebied.