Gaan na inhoud

2016 Aboe Dhabi Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Formule 1 Etihad Airways
Aboe Dhabi Grand Prix van 2016
Datum 27 November 2016
Plek Yas Marina-renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer Lewis Hamilton Mercedes AMG
Tyd 1:38.755
Vinnigste Ronde
Renjaer Sebastian Vettel Ferrari
Tyd 1:43.729 (ronde 43)
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Nico Rosberg Mercedes AMG
3 Sebastian Vettel Ferrari

Die 2016 Formule Een Aboe Dhabi Grand Prix het op 27 November 2016 op die Yas Marina-renbaan in Aboe Dhabi plaasgevind. Dit was die een-en-twintigste en laaste wedren van die 2016-kampioenskapseisoen gewees.

Bande deur Pirelli beskikbaar gestel

[wysig | wysig bron]
Pirellibande vir gebruik te Aboe Dhabi
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Supersag

Sag

Medium

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]
  • Slegs die vinnigste 5 word weergegee.
Vrye oefening 1
[1]
Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:42.869
2 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 1:43.243
3 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:43.297
4 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:43.362
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:44.005
Vrye oefening 2
[2]
Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:40.861
2 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 1:40.940
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:41.130
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:41.389
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:41.390
Vrye oefening 3
[3]
Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:40.775
2 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:40.912
3 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:40.999
4 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:41.065
5 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 1:41.168

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:39.487 1:39.382 1:38.755 1
2 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 1:40.511 1:39.490 1:39.058 2
3 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 1:41.002 1:40.429 1:39.589 3
4 7 Kimi Räikkönen Ferrari 1:40.338 1:39.629 1:39.604 4
5 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:40.341 1:40.034 1:39.661 5
6 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 1:40.424 1:39.903 1:39.818 6
7 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 1:41.000 1:40.709 1:40.501 7
8 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 1:40.864 1:40.743 1:40.519 8
9 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 1:41.616 1:41.044 1:41.106 9
10 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 1:41.157 1:40.858 1:41.213 10
11 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 1:41.192 1:41.084 11
12 22 Jenson Button McLaren-Honda 1:41.158 1:41.272 12
13 21 Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 1:41.639 1:41.480 13
14 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:41.467 1:41.564 14
15 30 Jolyon Palmer Renault 1:41.775 1:41.820 15
16 94 Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 1:41.886 1:41.995 16
17 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 1:42.003 17
18 20 Kevin Magnussen Renault 1:42.142 18
19 12 Felipe Nasr Williams-Mercedes 1:42.247 19
20 31 Esteban Ocon MRT-Mercedes 1:42.286 20
21 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 1:42.393 21
22 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 1:42.637 22
107% tyd: 1:46.451 Bron: Formula1.com[4]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 55 1:38:04.013 1 25
2 6 Nico Rosberg Mercedes AMG 55 0.439 2 18
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 55 0.843 5 15
4 33 Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 55 1.685 6 12
5 3 Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 55 5.315 3 10
6 7 Kimi Räikkönen Ferrari 55 18.816 4 8
7 27 Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 55 50.114 7 6
8 11 Sergio Pérez Force India-Mercedes 55 58.776 8 4
9 19 Felipe Massa Williams-Mercedes 55 59.436 10 2
10 14 Fernando Alonso McLaren-Honda 55 59.896 9 1
11 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 55 1:16.777 14
12 21 Esteban Gutiérrez Haas-Ferrari 55 1:35.113 13
13 31 Esteban Ocon MRT-Mercedes 54 1 ronde 20
14 94 Pascal Wehrlein MRT-Mercedes 54 1 rondte 16
15 9 Marcus Ericsson Sauber-Ferrari 54 1 rondte 22
16 12 Felipe Nasr Sauber-Ferrari 54 1 rondte 19
17 30 Jolyon Palmer Renault 54 1 rondte 15
DNF 55 Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 41 Ratkas 21
DNF 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 14 Ratkas 17
DNF 22 Jenson Button McLaren-Honda 12 Suspensie 12
DNF 77 Valtteri Bottas Williams-Mercedes 6 Skokbreker 11
DNF 20 Kevin Magnussen Renault 5 Suspensie 18
Bron: formula1.com[5]

Puntestand ná die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Posisie Nommer Jaer Span Punte
1 6 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Mercedes AMG 385
2 44 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes AMG 380
3 3 Vlag van Australië Daniel Ricciardo Red Bull-TAG Heuer 256
4 5 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Ferrari 212
5 33 Vlag van Nederland Max Verstappen Red Bull-TAG Heuer 204
6 7 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 186
7 27 Vlag van Meksiko Sergio Pérez Force India-Mercedes 101
8 77 Vlag van Finland Valtteri Bottas Williams-Mercedes 85
9 27 Vlag van Duitsland Nico Hülkenberg Force India-Mercedes 72
10 14 Vlag van Spanje Fernando Alonso McLaren-Honda 54
11 19 Vlag van Brasilië Felipe Massa Williams-Mercedes 53
12 55 Vlag van Spanje Carlos Sainz jr. Toro Rosso-Ferrari 46
13 8 Vlag van Frankryk Romain Grosjean Haas-Ferrari 29
14 26 Vlag van Rusland Daniil Kvyat Toro Rosso-Ferrari 25
15 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button McLaren-Honda 21
16 20 Vlag van Denemarke Kevin Magnussen Renault 7
17 12 Felipe Nasr Sauber-Ferrari 2
18 30 Vlag van Verenigde Koninkryk Jolyon Palmer Renault 1
19 94 Vlag van Duitsland Pascal Wehrlein Manor-Mercedes 1
20 47 Vlag van België Stoffel Vandoorne McLaren-Honda 1

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Posisie Span Punte
1 Vlag van Duitsland Mercedes 765
2 Vlag van Oostenryk Red Bull-TAG Heuer 468
3 Vlag van Italië Ferrari 398
4 Vlag van Indië Force India-Mercedes 173
5 Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Mercedes 138
6 Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda 76
7 Vlag van Italië Toro Rosso-Ferrari 63
8 Vlag van Verenigde State van Amerika Haas-Ferrari 29
9 Vlag van Frankryk Renault 8
10 Vlag van Switserland Sauber-Ferrari 2
11 Vlag van Verenigde Koninkryk Manor-Mercedes 1

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (nl) Uitslag van die eerste vrye oefening - Formule 1-Grand Prix van Aboe Dhabi 2016
  2. (nl) Uitslag van die tweete vrye oefening - Formule 1-Grand Prix van Aboe Dhabi 2016
  3. (nl) Uitslag van die derde vrye oefening - Formule 1-Grand Prix van Aboe Dhabi 2016
  4. (en) "2016 Formula 1 Etihad Airways Abu Dhabi Grand Prix – Qualifying". Formula1.com. Formula One World Championship Limited. 26 November 2016. Besoek op 26 November 2016.
  5. (en) "2016 Formula 1 Etihad Airways Abu Dhabi Grand Prix – Race Result". Formula1.com. Formula One World Championship Limited. 27 November 2016. Besoek op 28 November 2016.