Gaan na inhoud

1976 Suid-Afrikaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  1976 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 2 van 14 in die 1976 Formule Een-seisoen
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Datum 6 Maart 1976
Amptelike naam XXII The Citizen Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Kyalami, Midrand
Transvaal, Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.104 km (2.550 mi)
Afstand 78 rondtes, 320.112 km (198.908 mi)
WeerSonnig
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt McLaren-Ford
Tyd 1:16.10[1]
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Oostenryk Niki Lauda Ferrari
Tyd 1:17.97 op rondte 6[2]
Podiumplekke
Eerste Vlag van Oostenryk Niki Lauda Ferrari
Tweede Vlag van Verenigde Koninkryk James Hunt McLaren-Ford
Derde Vlag van Duitsland Jochen Mass McLaren-Ford


Die 1976 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix het op Saterdag 6 Maart 1976 op die Kyalami Grand Prix-renbaan naby Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind. Dit was die tweede wedren van die 1976-kampioenskapseisoen en is deur Niki Lauda in sy Ferrari gewen.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 1 Niki Lauda Ferrari 78 1:42:18.4 2 9
2 11 James Hunt McLaren-Ford 78 1.3 1 6
3 12 Jochen Mass McLaren-Ford 78 45.9 4 4
4 3 Jody Scheckter Tyrrell-Ford 78 1:08.4 12 3
5 28 John Watson Penske-Ford 77 1 Ronde 3 2
6 27 Mario Andretti Parnelli-Ford 77 1 Ronde 13 1
7 16 Tom Pryce Shadow-Ford 77 1 Ronde 7  
8 9 Vittorio Brambilla March-Ford 77 1 Ronde 5  
9 4 Patrick Depailler Tyrrell-Ford 77 1 Ronde 6  
10 5 Bob Evans Lotus-Ford 77 1 Ronde 23  
11 18 Brett Lunger Surtees-Ford 77 1 Ronde 20  
12 34 Hans Joachim Stuck March-Ford 76 2 Rondes 17  
13 21 Michel Leclere Wolf-Ford 76 2 Rondes 22  
14 22 Chris Amon Ensign-Ford 76 2 Rondes 18  
15 24 Harald Ertl Hesketh-Ford 74 4 Rondes 24  
16 20 Jacky Ickx Wolf-Ford 73 5 Rondes 19  
17 30 Emerson Fittipaldi Fittipaldi-Ford 70 Enjin 21  
NF 2 Clay Regazzoni Ferrari 52 Enjin 9  
NF 26 Jacques Laffite Ligier-Matra 49 Enjin 8  
NF 17 Jean-Pierre Jarier Shadow-Ford 28 Verkoeler 15  
NF 8 Carlos Pace Brabham-Alfa Romeo 22 Oliedruk 14  
NF 6 Gunnar Nilsson Lotus-Ford 18 Koppeling 25  
NF 7 Carlos Reutemann Brabham-Alfa Romeo 16 Oliedruk 11  
NF 10 Ronnie Peterson March-Ford 15 Ongeluk 10  
NF 15 Ian Scheckter Tyrrell-Ford 0 Ongeluk 16  

Statistiek

[wysig | wysig bron]
Voorste wegspringplek James Hunt McLaren-Ford 1:16.10
Vinnigste rondte Niki Lauda Ferrari 1:17.97

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Lang, Mike (1983). Grand Prix! Vol 3. Haynes Publishing Group. p. 112. ISBN 0-85429-380-9.
  2. Lang, Mike (1983). Grand Prix! Vol 3. Haynes Publishing Group. p. 114. ISBN 0-85429-380-9.