1352
Voorkoms
1352 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1347 | 1348 | 1349 | 1350 | 1351 | ◄ 1352 ► | 1353 | 1354 | 1355 | 1356 | 1357 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1352 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die dood se triomftog. Pieter Bruegel die Ouere | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1352 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 52ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die Swart Dood is verby. Tussen 30-50% van die bevolking van Europa is dood. Dit het groot gevolge vir die ekonomie en ook vir die kerk. Mense soek hulp buite 'n kerk wat hulle nie kon help nie, nog medies, nog geestelik.[1]
- 13 Februarie – Guillaume de Grimoard (later Pous Urbanus V) word ab van die Benediktynerklooster in St. Germain d'Auxerre.
- 18 Desember – Pous Innocentius VI volg Pous Clemens VI op.
- Die kanton Glarus en die kanton Zug word deel van die Switserse Eidgenossenschaft.
Geboortes
[wysig | wysig bron]Sterftes
[wysig | wysig bron]- 6 Desember – Pous Clemens VI, die 198ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Avignon aan nierversaking (* 1291).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Black Death, Robert S. Gottfried, Simon and Schuster, 2010, ISBN 1-4391-1846-9, ISBN 978-1-4391-1846-7