1329
Voorkoms
1329 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1324 | 1325 | 1326 | 1327 | 1328 | ◄ 1329 ► | 1330 | 1331 | 1332 | 1333 | 1334 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1329 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1329 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Die katedraal van Orléans, gewy aan die Heilige Kruis word opgerig. Die bou het begin in 1278.
- 19 Januarie – Teenpous Nicolaas V stel Giovanni Visconti, ab van S. Ambrogio in Milaan, aan as kardinaal.
- 19 Februarie – Teenpous Nicolaas V ekskommunikeer Pous Johannes XXII.
- 27 Maart – Pous Johannes XXII veroordeel die leerstellings van Meester Eckhart in die bul "In Agro Dominico".
- 24 Augustus – Teenpous Nicolaas V onderwerp hom aan Pous Johannes XXII.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 27 Maart – Pous Gregorius XI, die 201ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1378).