Witten
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°26′N 7°20′E / 51.433°N 7.333°O |
Stigting | 851 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 1823 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 72,37 vk km |
Hoogte bo seevlak | 104 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 98 233[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1 357/vk km |
Tydsone | UTC 1 (MET) |
- Somertyd | UTC 2 |
Burgemeester | Sonja Leidemann (SPD) |
Amptelike Webwerf | www.witten.de |
Witten (af. Witten aan die Ruhr) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in Duitsland. Witten is geleë langs waar die Ruhrrivier, distrik: Ennepe-Ruhr-Kreis.
- Inwoners: ca. 98 233 (2010)
- Oppervlakte: 72,37 km²
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Witten is reeds in 851 die eerste keer beskryf (Wittene), maar die omgewing was reeds wesenlik langer bewoon.
Kuns en kultuur
[wysig | wysig bron]- Saalbau, geopen in 1975
Musea
[wysig | wysig bron]- Industriemuseum Zeche Nachtigall, geopen in 2003
- Gruben- und Feldbahnenmuseum Zeche Theresie, geopen in 1986
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Amtliche Bevölkerungszahlen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 27 April 2012.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Witten.de
- Wittennet Geargiveer 30 April 2006 op Wayback Machine