Roetoelies
Voorkoms
Roetoelies Mykhabishdy man | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Rusland Azerbeidjan | |
Gebied: | Kaukasus | |
Totale sprekers: | 33 100[1] | |
Taalfamilie: | Noordoos-Kaukasies Roetoelies | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | -
| |
ISO 639-2: | -
| |
ISO 639-3: | rut
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Moderne Roetoelies behoort tot die Samurgroep van die Noordoos-Kaukasiese taalfamilie. Van die 7de tot 20ste eeu af is ’n aangepaste Arabiese skrif gebruik. In Rusland, in 1928 is oorgeslaan na die Latynse alfabet en in 1990 na die Cyrilliese alfabet. In 2013 is 'n alfabet op 'n Latynse grafiese basis in Azerbeidjan ontwikkel.
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Dit word hoofsaaklik in die suidelike dele van die Russiese republiek Dagestan gepraat, asook in Noordwes-Azerbeidjan. Daar is ook klein Roetoeliese gemeenskappe in Oekraïne, Georgië, Kasakstan en Turkye. Daar is wêreldwyd sowat 55 000 sprekers.[2]
Dit is een van die 14 geskrewe tale van Dagestan.
Alfabet
[wysig | wysig bron]
A a | AӀ aӀ | B b | C c | Ç ç | Çʼ çʼ | D d | E e | Ә ә | F f |
G g | Gʼ gʼ | Gh gh | Ğ ğ | H h | X x | Xh xh | I ı | IӀ ıӀ | İ i |
J j | K k | Kʼ kʼ | Q q | Qʼ qʼ | Qh qh | L l | M m | N n | O o |
P p | Pʼ pʼ | R r | S s | Ş ş | T t | Tʼ tʼ | Ts ts | Tsʼ tsʼ | U u |
Ü ü | UӀ uӀ | V v | Y y | Z z | ʼ |
А а | АӀ аӀ | Б б | В в | Г г | Гъ гъ | Гь гь | ГӀ гӀ | Д д | Е е | Ё ё |
Дж дж | Ж ж | Дз дз | З з | И и | Й й | К к | Къ къ | Кь кь | КӀ кӀ | Л л |
М м | Н н | О о | П п | ПӀ пӀ | Р р | С с | Т т | ТӀ тӀ | У у | Уь уь |
УӀ уӀ | Ф ф | Х х | Хъ хъ | Хь хь | Ц ц | ЦӀ цӀ | Ч ч | ЧӀ чӀ | Ш ш | Щ щ |
Ъ ъ | Ы ы | ЫӀ ыӀ | Ь ь | Э э | Ю ю | Я я |
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Roetoelies.