Sens
Voorkoms
'n Sens of seis is 'n handgereedskapstuk om gras te sny. Dit is grootliks vervang deur masjiene wat deur perde getrek word en later deur masjiene wat deur trekkers getrek word.
Vandag word 'n sens eerder geassosieer met die skoppensboer[1] ook genoem die doodsmaaier, die man met die seis of Mantelman. Hy word uitgebeeld as 'n lewendige geraamte met 'n sens en 'n uurglas in sy hand.
Kyk ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Kyk Skoppensboer (dood)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sens.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir sens.