Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- klim
- Met hande en voete vorentoe of na 'n hoër posisie beweeg; boontoe kruip of klouter.
- Opstyg; rank; hoër word of in 'n hoër posisie kom.
- Bobbejaan klim die berg om die boere te vererg.
- Die lugballon klim in die lug in.
- «Met die verkeerde been uit die bed klim»
- 'n Slegte bui hê; Vroeg in die oggend al moeilik wees.
- «Sy klim vroeg op die stellasie.»
- Sy gaan slaap al vroeg in die aand.
- «Vir die swartste moerbei klim jy die hoogste.»
- As iets die moeite werd is, sal jy moeite daarvoor doen.
- klimvis