rog
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rog | - |
- rog
- (plante) Secale cereale 'n Grassoort uit die familie Poaceae wat as graan, dekplant of weiding gesaai word.
- (voeding) Die graan wat van 1) verkry word.
- 'n Goeie stand dekgewas soos rog is dus noodsaaklik vir doeltreffende minimumbewerking in wingerde.[1]
- Baie algemene kos en drank bevat rog, insluitend brood , crackers, bier en whisky.[2]
Vertalings: 1. Secale cereale | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
rog | rôe, rogge |
- (visse) 'n Kraakbeenvis wat aan die orde Rajiformes behoort.
- Dit blyk dat rôe meer algemeen in die Kleinmondwaters voorkom en meer eiers as die ander haaie lê in die lente.[3]
Vertalings: 1. Kraakbeenvis | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rog.