Kanton Basel-Land
Voorkoms
Basel-Land is 'n kanton in Switserland met sowat 280 duisend inwoners. 87,2% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Liestal.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kanton Basel-Land.