Gaan na inhoud

uitvind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vind uit   
(in bysin)   ... dat ek  uitvind 
Verlede Tyd  ek   het uitgevind        
uit•vind
  1. Bedink; iets uitdink of vir die eerste keer maak.
  2. Te wete kom; seker maak van iets wat jy wil weet.
  1. Samuel Crompton het sy spinmeul in 1779 uitvind.
  2. Jy moet uitvind wie jy werklik is en waar jy vandaan kom.

    Vertalings

  Vertalings:    uitvind
Engels: find out(en)
Nederlands: uitvinden(nl)