verdwyn
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | verdwyn |
Verlede Tyd | ek | het verdwyn |
Teenwoordige deelwoord | verdwynend | |
Verlede deelwoord | verdwene |
-
(lêer)
- Ophou bestaan
- Spoorloos word
- Ten slotte, die laaste teorie wat deur die wetenskaplike gemeenskap aanvaar is oor hoekom die dinosourusse verdwyn het, is dié van klimaatsverandering in die Kryt. [1]
- Die veroordeelde vroueslaner Jaco Swart het glo skoonveld verdwyn.[2]
Vertalings: verdwyn | |||
---|---|---|---|