Gaan na inhoud

Cervia

Koördinate: 44°15′N 12°12′O / 44.250°N 12.200°O / 44.250; 12.200
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Cervia
Koördinate: 44°15′N 12°12′O / 44.250°N 12.200°O / 44.250; 12.200
LandVlag van Italië Italië
ProvinsieProvinsie Ravenna
StreekEmilia-Romagna
Regering
 • BurgemeesterLuca Coffari
Oppervlak
 • Totaal82,0 km2 (31,7 vk. myl)
Hoogte
3 m (10 ft)
Bevolking
 • Totaal28 262
 • Digtheid340/km2 (900/vk. myl)
TydsoneUTC 1 (MET)
Poskode
48015, 48016, 48010
Skakelkodes0544
WebwerfCervia

Cervia is 'n kusdorp en comune in die noorde van Italië, in die Provinsie Ravenna. In 2011 tel die bevolking ongeveer 28 262.

In die moderne era is Cervia 'n kusoord op die Adriatiese Riviera danksy sy 10-kilometerlange kuslyn met sandstrande.