45 v.C.
Voorkoms
45 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 50 v.C. | 49 v.C. | 48 v.C. | 47 v.C. | 46 v.C. | ◄ 45 v.C. ► | 44 v.C. | 43 v.C. | 42 v.C. | 41 v.C. | 40 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||||
|
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 1 Januarie – Julius Caesar voer die Juliaanse kalender in, die Senaat benoem hom tot diktator, imperator (opperbevelvoerder) en konsul van Rome.
- Ariarathes X van Kappadosië kom Rome toe. Hy wil Caesar met geld oortuig om hom 'n koninkryk te gee.[1]
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Publius Sulpicius Quirinius, Romeinse konsul en veldheer († 21)
- Wang Mang, keiser van die Sjinese keiserryk († 23)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Gnaeus Pompeius Magnus, Romeinse veldheer en seun van Pompeius Magnus (* ~75 v.C.)
- Marcus Claudius Marcellus, Romeinse konsul in 51 v.C. en staatsman (* ~95 v.C.)
- 17 Maart – Publius Attius Varus, goewerneur van die Romeinse provinsie Africa gedurende die burgeroorlog tussen Julius Caesar en Pompeius (geboortedatum onbekend).
- Titus Labienus, Romeinse tribunus en onderbevelvoerder van Julius Caesar (* ~100 v.C.)
- Tullia Ciceronis, dogter van Marcus Tullius Cicero (* ~79 v.C.),
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Rome and the Friendly King: The Character of Client Kingship Routledge Revivals David Braund Routledge, 2014, ISBN 1-317-80299-3, ISBN 978-1-317-80299-0